Archives For Ministry

Hoe lyk ‘n predikant se dag?” is ‘n vraag wat ek al baie teëgekom het. In hierdie inskrywing vertel ek vir jou hoe ek my program ingekleur het terwyl ek in Dalpark gemeente was.

Ek skuif eersdaags Witrivier toe en kan agterkom dat my program daar baie anders gaan lyk as in Dalpark. Witrivier gemeente werk immers met ander prosesse en strategieë. Die leierskapsmodel lyk anders en my verantwoordelikhede gaan verskil van dit wat ek in Dalpark gedoen het.

Oorsig oor werksure

Predikantwees is een van daardie beroepe waar jy óf kan lui wegsteek óf jou kan dood werk – sonder dat enige iemand regtig agterkom. Baie hang van jou selfdissipline en integriteit af, asook van jou vermoë om vir jouself werk uit te dink.

Ek is ‘n Continue Reading…