Archives For Redistribution of land

Ek en Lindie raak nou die dag aan die gesels. Sy vertel vir my dat hulle as kinders soms aan die baklei geraak het.

Jy weet mos hoe is ‘n kind. As daar 2 kinders is en daar is 2 stoele – maar die een is rooi en die ander een is blou – sê die ingeboude wet van kinderlogika dat altwee kinders dieselfde stoel sal wil hê.

Of nóg erger: daar is net een stukkie koek wat jy tussen die kinders moet verdeel! Hoe meer hulle aan die “deel” raak, hoe groter raak die Continue Reading…